Beste freddie

Baie dankie vir 'n wonderlike naweek. Ek het dit regtig baie geniet en voel opnuut mens.

Dit is goed gewees om almal weer te sien en soos jy agter gekom het was ek heeltemal verras om met Christiena te kon praat.

Ek en tiian het dit beide geniet. Tiaan partyslae meer as ek. Veral al die lekker drukkies wat hy van wildvreemdes gekry het,wat natuurlik nie gewwt het of hulle hom ken of nie.

Baie dankie en baie geluk met 'n puik funksie

Groete

Ina

Hallo Thea

Ek is regtig baie jammer om te hoor van al doe drama wat jou moes tref. Dit was maar net vir jou die verkeerde tyd van die jaar gewees. Dit kon met enige van ons ook gebeur het Thea. Moet nou nie sleg voel daaroor nie….ons is groot mense en kan die dinge verstaan.

Ek hoop net dat alles vir jou gou sal regkom en dat jy in die toekoms weer saam met ons kan kuier.

Die reunie was ‘n groot sukses en dit weens verskeie redes, maar een van hulle was Freddie se gedetimineerdheid. Freddie wou die sukses sien….

Die klomp mag mekaar miskien na 32 jaar eers gesien het, maar was minute, toe is dit net asof die skoolklok gelui het en nou is dit pouse. Ons het gesels, onder mekaar rond beweeg en staaltjies uitgeruil….en glo my, almal het maar die een of ander kruis.

Ek het soloank ‘n paar fotos wat op my kamera was, op die web geplaas. Jy kan solank daarna kyk. Sodra ek en Freddie die ander fotos het, sal hulle ook geplaas word. Ons sal seker later vandag Freddie se fotos kan plaas.

Thea, jy moet laat weet as jy sou belangstel in die video wat ons laat maak het. Dit kan dalk vir jou ook bietjie nader aan die reunie bring, Dit is R80 ‘n video en ons gaan die bestelling plaas sodra ons die kwaliteit nagegaan het.

Verder hoop ek dat dit met jou sal goed gaan….tot ‘n volgende keer


Marietjie Le Roux - Skoolreunie was 'n fees! Dankie almal wat daar was!

Christa Stadler Ek weet. Maar is so dankbaar alles het goedgegaan. Hoeveel ouens was daar?

Riaan De BeerBoef, bly dit was goed vir julle man!!

Irene CrousBaie dankie vir jou bydra tot die groot sukses dit was AWSOME

Hennie Van Vuuren Ons reunie was 'n reuse sulkes...baie dankie vir die wat daar was en gelei het tot die suskses...vir die ander..julle het GROOT "ge-loose"...hoop om julle volgende keer daar te sien.

Natalie Kluckow

09 Augustus om 09:40 nm.

Baie dankie vir 'n "great" reunie. Al jou en Hennie se harde werk word regtig waardeer.

DANKIE VIR FREDDIE EN JOU HELPERS VIR DURBAN

Freddie,

dankie vir alles wat jy vir ons gedoen het, al kon ek nie daar wees nie, glo ek dit was lekker vir julle om mekaar na al die jare te sien, jy is maar ons hoofseun van nou.... so sê ek.

My seun was die afgelope twee weke siek en het nou laas week ernstig sieker begin word, hy is vir H1N1 behandel en was Vrydagaand besig om te veg teen die virus, hy is nou stabiel, en God het weereens aan my bewys waartoe hy in staat is. Dankie vir Hennie en Chanelle ook, ek glo hulle het jou ook bygestaan.

Ons sal mekaar sien, Chanelle het my genooi om 'n draai te maak in PTA, SO ek sal een of ander tyd 'n plan maak.

Ek het aan julle gedink en ek weet julle het dit geniet, dit was 'n wonderlike geleentheid en ek sou dit graag wou bywoon, maar God het ander planne vir my gehad.

Baie dankie vir al die gebede.

Al my liefde

Sandra

Sandra het iets op jou Muur gedoen en geskryf:

"die fotos is pragtig van die reunie, dankie vir jou en Hennie, Hennie was 'n regte ambassadeur en lyk of hy almal gehelp het, julle is regtig 2 staatmakers!"

Haai Freddie - dit lyk of julle feeste gehad het. So jammer dat ek op die ou end nie daar kon wees nie. Lyk my ek het alles gemis!

Het jy darem nog my naam op die video en wynlys?

Groete

Ronelle

Halo Freddie,weereens baie dankie vir als wat jy gedoen het om die reunie moontlik te maak,ek het dit baie geniet! Ek het so baie gepraat maar tog vergeet om te se dat ek ook 'n dvd wil he asb.

Groetnis

Corlia

Vir my en Renette was dit n voorreg om daar te kon gewees het.Dankie.

Leon

Die uitnodiging vir die Springbok jag staan vir vlg jaar.Se ma wa ons ka help met die opspoor van al ons tydgenote.Ons moet oor 5jr weer reunie hou..!!!

Sarita het iets op jou Muur gedoen en geskryf:

"Hi julle het goed gedoen - almal lyk so ontspanne jammer ek kon dit nie maak nie! Nou kan jy relax!!!"

Thea Joubert Botes

Hi Hennie, hoop jy voel al perdfris! Wil net se al die reunie fotos is baie mooi - so lekker om bekende gesigte te sien. Die van ons wat dit nie kon maak nie het definitief baie gemis. Wel gedaan vir jou en Freddie, ek's seker almal het dit baie waardeer. Lekker week vir jou !

Kobus Swanepoel

Great website Freddie ( skryf engels want my Afrikaans is nou swak) lots of familiar faces as I finished up in 1978. Lots of good memories! I lived in Mtunzini at time came in on the school bus knew Hendrik Kok and the Crous Brothers though great guys.

Hi Freddie

Baie dankie vir die DVD, ekt dit gekry en al klaar gekyk - dis baie sweet en soveel "memories". Dis baie spesiaal. Eks so spyt ek het dit gemis, maar nogmaals baie dankie ook vir al jou en Hennie en en en en ..... se harde werk met die hele reunie. Leke dag verder.

Groete

Sarita

2011-11-11

Kommentaar Willie Botha

Dear Freddie Snijman,

Willie Botha has requested more information about your products and services.

Comments:

Amazing ding wat gebeur het. Ek het my Facebook profile oorgedoen, en die volgende ding kom Adriaan Struwig se naam op!! Toe roller coaster alles daarna, en hier kom ek op julle website af. Dir laat eintlik \'n knop in \'n mens se keel om al die ou name en gesigte te sien!!