JOIN OUR MAILING LIST
Nuusbrief/Blog


2009-01-09
Web Tuiste Besoeke


Sedert die begin van hierdie Empangeni Hoërskool Matriek Afrikaans medium 1977 web tuiste (01 Jan 2009 tot 09 Januarie 2009), het ons reeds 'n totaal van 431 besoeke ontvang. Dit is selfone en rekenaars gekombineerd. Die syfer in hakkies dui selfoon besoeke aan. Die sonder die hakies is rekenaars. Die selfoon toegang sal dramaties vermeerder na gelang al hoe meer belangstellendes bewus sal raak dat die web tuiste toegang baie maklik en vriendelik is vir selfone. Ek dink ons doen goed vir die kort tydjie en ek kan ook nie wag vir die tyd wanneer hierdie web tuiste bo aan die Google soek engin gaan verskyn nie. Dit is tog opmerklik dat die meeste besoeke by ons klasmaats name was. Wel, dit is waroor die web tuiste gaan.

WEBSITE HITS COUNTER
Website Hits for the month of January
Company Code
Home Page
About Us
Contact Us
Documents & Brochures
FAQ's
Photo Gallery
Newsletters
Products & Services
Total
2009-01-09 (Mobile) 0 (5) 3 (0) 2 (0) 3 (0) 10 (0) 11 (2) 17 (2) 79 (3) 125 (12)
2009-01-08 (Mobile) 0 (3) 5 (1) 2 (0) 5 (0) 6 (0) 14 (0) 23 (0) 51 (2) 106 (6)
2009-01-07 (Mobile) 0 (2) 7 (0) 11 (1) 7 (0) 5 (0) 7 (0) 17 (0) 51 (0) 105 (3)
2009-01-06 (Mobile) 0 (3) 5 (0) 6 (0) 5 (0) 8 (0) 8 (0) 2 (0) 37 (0) 71 (3)
2009-01-05 (Mobile) 0 (0) 0 (0) 0 (0) 0 (0) 0 (0) 0 (0) 0 (0) 0 (0) 0 (0)
2009-01-04 (Mobile) 0 (0) 0 (0) 0 (0) 0 (0) 0 (0) 0 (0) 0 (0) 0 (0) 0 (0)
2009-01-03 (Mobile) 0 (0) 0 (0) 0 (0) 0 (0) 0 (0) 0 (0) 0 (0) 0 (0) 0 (0)
2009-01-02 (Mobile) 0 (0) 0 (0) 0 (0) 0 (0) 0 (0) 0 (0) 0 (0) 0 (0) 0 (0)
2009-01-01 (Mobile) 0 (0) 0 (0) 0 (0) 0 (0) 0 (0) 0 (0) 0 (0) 0 (0) 0 (0)
TOTALS 13 21 22 20 29 42 61 223 431

Die eerste foto Johan Badenhorst en Chanelle Van Tonder. Die tweede foto trompoppies, en is dit Elma in die middel ?

Groete,

Freddie











Terug Terug na bo