JOIN OUR MAILING LIST
Nuusbrief/Blog

Opvolg Reünie Kostes 09 Julie 2009.docx

Opvolg reunie kostes 09 Julie 2009
Bygevoeg: 2009-07-09 17:46

 
Kommentaar Willie Botha - 2011-11-11

 Dear Freddie Snijman, Willie Botha has requested more information about your products and services. Comments: Amazing ding wat gebeur het. Ek het my Facebook profile oorgedoen, en die volgende ding kom Adriaan Struwig se naam op!! Toe roller coaster alles daarna, en hier kom ek op julle website af. Dir laat eintlik \'n knop in \&#... meer

Opvolg Reünie Kostes 09 Julie 2009 - 2009-07-09

Matrieks Afrikaans 1977 EHS,  Ek het nou op die ingewing van die oomblik besluit om hierdie opvolg nuusbrief aan julle te rig, maar dit is ook belangrik dat ek nie oor reageer nie en ons menslik en met volwassenheid soek na oplossings.  Noem dit dat ek eerder voorkomend wil optree, as wat geen beplanning of beheer toegepas word n... meer

Reünie Informasie - 2009-06-03

Matrieks Afrikaans EHS 1977 Die tyd  vir die reünie kom nader en ek raak al hoe meer opgewonde om julle almal op een slag te kan groet en met julle te kan gesels. Korrek! Ek het nog nie die venue in Durban kon vasvat nie, en glo my dit is onder my aandag op ‘n daaglikse basis. Ek wil egter die volgende informasie met ... meer

Christina Stapelberg - 2009-04-23

Hello Almal Ek sit hier op hierdie koel wintersoggend en voel sommer net baie, baie opgewonde. Ja, ons het nou 2 gebeurtenisse wat ons sommer so saam gaan feesvier oor in Junie.  Eerstens maak Inus Junie klaar met sy graad en in dieselfde week kom Christiaan en Cornell vir ons kuier.  Dit is vir ons 'n groot, groot gebeurte... meer

Reünie Datum is 7-8 Augustus 2009 - 2009-03-24

Reünie datum Matrieks 1977 Afr. Medium EHS gedateer 24 Maart 2009. Gegroet Matrieks 1977 Afrikaans en Leerkragte 1977 EHS. Kom ons begin hierdie nuusbrief in ‘n ligte bui. Ek maak die uitslag bekend  van die stem poging  van die mooiste ou in 1977 vraelys. Volgens my statistiek; analise het daar meer mans deelgene... meer

Stand van Sake teen 18 februarie 2009 - 2009-02-23

Gegroet 1977 Matrieks en Leerkragte van Empangeni Hoërskool!Vandag gaan ek my gedagtes laat vloei en neerskryf soos wat dit in my kop inkom. Kom ons kyk of ek die kreatiewe skryfkuns in my kan wakker maak; hopelik sonder spelfoute.Eerstens wil ek baie dankie sê vir die komplimente wat nog steeds instroom, ek waardeer dit opreg. Dit verskaf my gro... meer

Fotos 2009 - 2009-01-28

Gegroet Leerkragte 1977 em Matrieks Afr. Medium 1977 Empangeni Hoërskool,In kort, stuur gerus aan my, per epos, fotos van julle onlangs en hede. Bly in jpeg formaat asseblief en hou die groottes van die fotos so tussen 150 en 500 KB.Ons het meer plek nou op ons webtuiste om nog meer fotos aan te spreek. Tans word ons webtuiste die meeste besoek in... meer

Hennie (Boef) en Freddie se fietstoer in Junie 1977 vanaf Ginginglovo na Rampsgate en terug - 2009-01-25

Dit was gedurende ons matriek jaar van 1977 in Empangeni Hoërskool. Laat in ons std 9 (1976) besluit ons om laf te raak en iets konstruktiefs te doen gedurende die 1977 Junie vakansie….”after all”, moes ons breek van die koshuis, rus EN sielkundig voor berei vir die rekord en eind eksamens. (asof ons op hierdie stadium daaroor bekommerd was... meer

Webwerf Besoeke en Stem Poging - 2009-01-23

Gegroet alle 1977 Afrikaans Medium Matrieks, en Leerkragte 1977 Empangeni Hoërskool,Ons webwerf besoeke is besig om dramaties toe te neem. Dit beteken iemand êrens, almal, oorsee en wie weet waar is besig om na ons te kyk. Dit is goed so en dit is wat ons wil bereik.Gister het meer as driehonderd rekenaars geland op ons webtuiste en digby 100 x s... meer

Administrasie Terugvoering - 2009-01-15

Gegroet 1977 Matrieks en die Onderwysers,Ons het dit goed gedink om so gou moontlik terugvoering te gee aan almal wat nou reeds geregistreer het.Ek moet begin met drie genoemde gevoelens en aldrie is baie posetief:1. Is ek die enigste een wat die afelope week nie kan slaap nie? Is ek miskien te emosioneel so groot mans mens wat ek is en al? Net soo... meer

1ste SPAN HOKKIE TOER (Deur Sandra Botes) - 2009-01-10

Ons kry toe so wraggies ‘n boete met die skool se bussie binne-in die wildtuin, die arme diere……Ons ruk almal vorentoe en die bussie kom geweldadig vinnig tot stilstand….Ek skrik my boeglam “dit moet ‘n bok of leeu of dierasie wees wat voor ons in die pad gespring het????” Voor op die trollie soos mens is, as jy jonk is, steek ek nog... meer

MARTIE BUYS (de Beer) Hokkie wedstryd EMP HS vs KUSWAG HS - 2009-01-10

Hierdie was nou toe ons nog baie jonk, mooi en fiks was, Martie moet my reg help hier as ek verkeerd is, ek weet Martie het ook op Kwambonambi gewoon as ek my feite reg het, ek dink nie sy was in die koshuis nie, dis moontlik maar ek dink sy het met die bus gery, saam Anton Prigge, Breggie Tiran en Hendri sy van ontwyk my, hy was engelserig en het... meer

Web Tuiste Besoeke - 2009-01-09

Sedert die begin van hierdie Empangeni Hoërskool Matriek Afrikaans medium 1977 web tuiste (01 Jan 2009 tot 09 Januarie 2009), het ons reeds 'n totaal van 431 besoeke ontvang. Dit is selfone en rekenaars gekombineerd. Die syfer in hakkies dui selfoon besoeke aan. Die sonder die hakies is rekenaars. Die selfoon toegang sal dramaties vermeerder ... meer

Drilpeloton Sersant Empangeni Hoërslool Matriek 1977 - 2009-01-09

Opgedra aan die drilpeleton van 1977Kom ek vertel julle hoe ek die drilpeloton sersant titel verower het in 1977.Wel, die eerste rede was die drilpeloton lede wat hulle goed van hulle taak gekwyt het. Tweedens het ons mos natuurlik hard ge-oefen. Wie kan onthou hoe ons tydens reën dae in die gange moes oefen, want die finale kompetise het voorgel... meer

KOMPLIMENTE VAN OOM DAWIE VORSTER - 2009-01-09

KOMPLIMENTE VAN OOM DAWIE VORSTERDawie sent you a message.--------------------Subject: WebtuisteBaie geluk!!!! Dit is uitstekend! Ek is BAIE trots op julle. Geluk met die inisiatief en ek hoop julle slaag daarin om almal (wat nog lewe!) op te spoor en nader te trek. Ek het nog kontak met Chanelle, Deborah, mnr André Cloete en sy vrou(hulle is in N... meer

Hennie en Freddie se herontmoeting na 27 Jaar - 2009-01-09

Hennie het begin rondsoek op facebook vir bekende klasmaats van Empangeni Hoërskool 1977 en met sy eerste probeerslag vir Freddie raakgeloop. Freddie was sy ou skoolpel van matriek en selfs vir die paar jaar daarna, totdat die magte hul paadjies geskei het.Hennie en Freddie het sommer gou plan gemaak om mekaar te ontmoet en het toe gereël om by H... meer

32 Jaar - 2009-01-08

Gegroet alle Afrikaans sprekende 1977 Matrieks Empangeni Hoërskool,IS ONS REG VIR REüNIE NA 32 JAAR?Wat is die doel van hierdie selfoon vriendelike webtuiste?Met groot waardering en komplimente aan Facebook wat reeds daarin geslaag het om ons 1977 Afrikaanse Matrieks van Empangeni Hoërskool na twee en dertig jaar weer aanmekaar te kon voorstel. ... meer


Terug Terug na bo