JOIN OUR MAILING LIST




Re: Freddie Hi Freddie. Hie is die CV: Ek het na skool my Verpleeg opleiding kom doen by die destydse H.F.Verwoerd hospitaal en Pretoria Kollege van Verpleging (alles het mos nou ander name). Getroud in 1983 en is gesëen met


Ek en die tegnologie het somtyds so 'n aweregse houding. O ja, ek is Elsabe Jovner. Ek is met Gielie Swart getroud. Na skool was ek 'n jaar by SALVKol op George waarna ek Staandemag aangesluit het. Ek het my man op Oudtshoorn by Infanteries


Ek het onderwys geswot en skoolgehou in Durban en Newcastle (saam met Réne Hillarius). Ek kan saam met Martie sê danksy die liefde vir wiskunde wat mnr.Heese in ons ingebou het,het ek ook n wiskunde-onnie geword. Ek moet sê mnr.


Mediese Dokter in Pretoria


Hello Freddie,  Dankie vir al die moeite om kontak te maak met al die 1977 matrieks  - die webwerf is baie interessant.  ‘n Kort oorsig oor waarmee ek my besig gehou het serdert ons laaste skool jaar: Studeer aan die


Hoofseun matriek 1977 Empangeni Hoërskool


'78 plaasbestuurder te Okahandja Namibie.'79-'82 swot B Agric en H.O.D. by die Kovsies.'83-'84 Weermag Kimberley.'85-'88 Biologie pos te Hoerskool Colesberg.'89-'91 smous polisse te Co


EK IS HIERDIE JAAR AL 24 JAAR GETROUD MET AGNESIA, N GIRL VAN RUSTENBURG, HET HAAR IN PRETORIA ONTMOET.ONS HET 2 KINDERS, MACHE IS 20 EN STUDEER IN PRETORIA " JEWELERY DESIGN AND MANUFACTURING" IN HAAR TWEEDE JAAR. UWE IS 19 EN HET HIERDIE HOMSELF GE


 Met my gaan dit baie goed. Ek is getroud en na 28 jaar nog steeds getroud ,met die ou wat ek al op skool mee uitgegaan het. Toto de Beer ( nou is hy Neels de Beer ). Na skool het ek onderwys gaan swat by Durban Onderwys kollege. Getroud in my 4


HUWELIKSTATUS:Getroud met Marietjie (Schoeman) afkomstig van Oudtshoorn.KINDERS: Andreas (IT techician - 23) en Mart-Mari (Finale jaar student USB - 22)MILITêRE DIENS:1978-1979: Diensplig in Middelburg vir 6 weke, Oudtshoorn Infanterieskool vir 12 m


Het so pas met Christina gepraat via SKYPE. Hulle is in NZ. Sy is nou 'n Rademeyer en haar man se naam is Ivan. 1977Skool prefek


Na vier wonderlike en sorgvrye studentejare aan die UOVS is ek met Gerhardt Bekker getroud. Vele omswerwinge het ons na 'n pragtige dorpie in die Oos-Vrystaat gelei. Harrismith lê genestel aan die voet van Platberg,  daar


1977 Prefek 1977 Onderhoofseun Koshuis 1977 Judo Natal Provinsiaal Skaak Ereklere dril peloton sersant 1977 Redenaars aande. Was saam in die register klas 10A1. Afrikaans, Engels, Duits, Wiskunde , Wetenskap en Geskiedenis Militêr 1978 tot
Terug Terug na bo