JOIN OUR MAILING LIST




Ek het na matriek by die lugmag aangesluit vir 10 jaar en uitgetree as Vlug Sersant. Was in die Elektroniese afdeling (Grond en Lug Kommunikasie stelsels). Gedurende hierdie tyd het ek my nagraadse opleiding gedoen vir my NTS6 (Elektronia),


Hi Freddie, Ek het vanoggend opi site ingegaan en gesien hoe stunning jy dit gemaak het. Het ek al ooit vir jou BAIE dankie gese vir al jou Moeite? Ek dink nie die mense besef hoe groot werk en baie tyd dit vat on die ding a

Hi Freddie  Uiteindelik kryek kans on jou te kontak. Julle sal my onthou as Adri Visser. Getroud met Andre Labuschagne. Nee julle sal hom nie ken nie.  Na matriek SALVK (SA Leer Vroue Kollege ) op George. As jy kan onthou was daar &


FreddieHiermee my cv:32 Jaar in ‘n neutedop:-1978: Lugmaggimnasium Pretoria-Volg Instrukteurskursus-Speel o/20 Noord Transvaal RugbyRANDSE AFRIKAANSE UNIVERSITEIT-Swot Regte-Speel vir RAU 1e span-1980-1984: Speel vir Transvaal Rugby-Skeur kniel


Hi Freddie, Net so vinnig my storie vanaf 1977. Jammer vir party gaan dit maar redelik “boring” klink. In 1978 na Pretoria om ‘n sekretariële kursus te doen by die destydse Pretoria Tegnikon. Vanaf 1979 gewerk


Rene, stuur vir my kort cv van 1977 tot hede om namens jou hier te publiseer.


Na matriek het ek my 3 jaar verpleging opleiding gedoen by Addington Hospitaal. Is in 1980 getroud met Hennie Harding en uit die huwelik is 2 dogters en 'n seun gebore. Ons is in 1995 geskei en ek het Laeveld toe getrek en vir Sappi net buite Wi


Hi Freddie,  Once upon a time, a very, very long time ago....... (OK, let's skip that part)  After matriculating in 1977, I enrolled at "Dokkies" (Durban Onderwyskollege) and spent 6 months trying to become a teacher before


IRENE BENTLEY (CROUS)Het verpleegkunde gestudeer na skool vir 2 jaar in Bloemfontein, kom toe agter my kerel nou my man ,Kokkie aan Empangeni toe sonder om my opleiding te voltooi.Trou toe op die ouderdom van 21, en is nog steeds met Kokkie getroud


SPORT EMPANGENI HOëRSKOOL1. Speel 3 jaar eerste span rugby2. Speel eerste krieketspan3. 1996 Durban en Distrikte rugby4. 1996 Natal Skole Atletiek na SA's5. 1996 Sportseun Empangeni Hoërskool6. 1977 Natal Skole Rugby Cravenweek7. 1977


I am blessed with seven miracles in my life, that is my three children and four grandchildren; my daughter Yolandi (van Vuuren) Kruger, my son Hendrik Albertus van Vuuren ( Albert) and my son André van Vuur


Hallo almal,  Ek het na skool BA Mus op Kovsies gaan swot, vir 'n tyd lank skool gehou en toe vir beter geld oorgeskuif na die versekerings wereld toe. ?Toe die kantoor lewe my te veel vasgedruk het, het ek klere ontwerp en verkoop v


 Hai  Freddie  Baie dankie voor jou e-mail  en vir die foto. Ek moet beken dat ek die name van mij klasmaats nie meer almal weet nie . Maar Ek is die meissie wat achter Theresa Viljoen sit  .  Dis echt geweldig om

Hi Freddie, Ek is  meestal op see, so kry maar min geleentheid vir myself. Die 3g cell ontvangs is dus ook maar swak.  Lol, en my Afrikaans is swak. Engels is die internationale "taal"  Thanks for the subject web site a
Terug Terug na bo