JOIN OUR MAILING LIST




Bertus Botha


Ek was 14 jaar in die SAPD. Ek het medies afgegaan as sersant. Ek het nooit belanggestel in verdere studies nie, wou net n goeie ma wees vir my kinders en hopelik n goeie vrou vir my man. Ek verkies n baie eenvoudige onpretensieuse bestaan. Ek g


Hi FreddieUiteindelik! Het nou sommer die eerste fotos gegryp waarop ek afgekom het. Jammer jy moes so lank wag. Na skool het ek 'n rukkie by Sacco Brothers (rekenmeesters) gewerk as 'n tikster totdat ek 'n pos aangebied was by Barclay


Richardsbaai:1977 ‘n Onvergeetlike jaar van matriek – min wetende wat op my wag in die “grootmens wêreld”. Ek het skaars begin vakansie hou of die Bank (daai tyd nog Barclays) bel my en vra of ek nie wil aflos in ‘n dame se plek wat met k


Dag Freddie, Dankie vir die e pos. Wel hier is my storie sover: Na skool is ek Suid Afrikaanse Lugdiens toe vir twee en n half van die best jare. Ek reken dis waar liefde vir reis vandaan gekom het, want ek het al meeste van die wereld gesien en is n


Na my matriek jaar in 1977 het ek op 8 Maart 1978 by Empangeni Poskantoor begin werk omdat my ouers nie wou he ek moes 'n lugwaardin word nie.  Hulle het volstrek geweier dat ek die huis verlaat alvorens ek getroud is nie.  Desember 19


STEMME VAN DIE VERLEDE EN DIE HEDE Soos gister voel dit nou, die stemme so duidelik en tog vaag, die gesigte voor jou in die lig en weer weg in die donker, stemme van die verlede…………Wat 'n wonderlike jeu


nou ja so gou n geskiedenis van my na 1977 1978 gaan swot op bloemfontein BA1980 aangesluit by Suid Afrikaanse Lugdiens as grondwaardin.1982 lugwaardin 1982 getround met Robert Gourrege1990 1st Februarie arriveer my dogter Anick1994 vind toe ook uit


Na skool het ek in Volkskas Empangeni begin werk. In 1992 het ek by Justisie aangesluit in Pongola, 1996 het ons verhuis na Bethal en is tans nog hier en werk by die Landdroskantoor op Bethal al vir amper 13 jaar.My “hobbies” is Staproetes en


CV Jan Campbell"freddie, ek is na skool SA Polisie toe tot 1984. Daarna het ek vir Richards bay Minerals gewerk tot 1996 Gedurende die tyd het ek 4 jaar gestudeer aan Unisa en diploma verwerf in 1993. Junie 1996 verhuis Kaap toe en 'n gaste huis


Tina Blignaut St.10A3
Terug Terug na bo