JOIN OUR MAILING LIST


Empangeni Hoërskool (ehs) van 1977 se matriek klas 10A2 se handtekeninge van 1977 is hier vasgevat. Gelukkig vir vandag, het ek (Hennie) almal in my register klas, (asook Freddie Snijman, my vriend) aangetree om eers te teken voordat hulle in 1977 die pad gevat het. Wel, as ek dit nie mis het nie, mag daar dalk die een of andere ook met iets soortgelyks te wees, maar sal ook nogal interresant wees om te sien hoe het die handtekeinge oor die jare verander. Ek en Freddie het met ons eerste ontmoeting na 27 Jaar, die hantekeninge weer vergelyk, en daar was nogal verskille, maar die basiese handtekening kan duidelik uitgeken word.
Gepubliseer deur Hennie (Boef) van Vuuren
Terug Terug na bo