JOIN OUR MAILING LIST
Foto Galery


Tribeca Lynwoodbridge Mall in Pretoria 16 Januarie 2013. Ons kon ongelukkig nie vir Theresa, Elsabe, Sonja en Marietjie Frikkie Meyer, Lizette , Jurie en Jeanette ook by ons he nie, maar sekerlik kan ons mos weer kuier. Dit het vinnig gebeur en ons het vinnig op die selfone gespring en probeer skakel.
Empangeni Hoërskool klasmaats van 1977 het in Hillcrest by die Assagai Hotel bymekaar gekom op 7 en 8 Augustus vir hul eerste reunie na 32 jaar.
EHS 77 reunie 32 Hillcrest in KZN album 2.
EHS 77 reunie 32 Hillcrest in KZN album 3
Mini Reünie Brand Zelda Sarita. Dankie vir die fotos Sarita. Ek verstaan julle het gekuier in Pongola tydens 'n sportbyeenkoms.
KZN Mini Reünie 15 Julie 2009. Natalie,Irene,Andre,Freddie en Phyllis en familie EHS77
Ons (Hennie en Ina) het vir ons 20 jaar huwelik herdenking op 'n 5 dae boot reis na die portugese eilande gegaan en het net fees (en baie fees male) gehad...hie is 'n paar foto's
Ons het nou nog meer plek bekom vir foto albums. Dus kan ons hier voortgaan om nog meer "kiekies" te publiseer. Ek voel beter dat my ou kiekies hier vertoon kan word, want dit lê en vrot in 'n verslenterde foto album waar niemand dit eintlik sien nie. En daardie ou foto albums van ons is skoon taai van die ouderdom en ek het gesukkel om die fotos van die papier af te skeur uit die album uit. Stupid albums!
32 Jaar herontmoeting, Freddie en Rufus Slabbert.29 Jan 2009
Noordelike Mini Reünie 25 April 2009 by Elsabe Jovner Swart se woning. Matrieks Afr. Medium 1977 Empangeni Hoërskool
Dros Richardsbaai, Natalie,Christa, Gerhard, Freddie en Irene.
Ons het vinnig vir Sonja gaan hallo sê.
Elma Foord, Chanelle en Freddie in 'n restaurant in Hatfield Pretoria. Elma was in Pretoria om die een dogter op Varsity te besorg, en dis toe dat Chanelle oproepe maak en ons kuier toe al weer. 4 Feb 2009
Balkies 1977 matrieks afr.medium EHS.
Mini Reünie Harrismith 11 Julie 2009.Anel Bekker en Freddie Snijman, beide oud leerlinge Empangeni Hoërskool Matrieks Afrikaans 1977.
'n Mini Reünie 31 Jan 2009. Chanelle Van Tonder, Ina De Beer, Hennie Van Vuuren, Freddie Snijman, Ronelle Badenhorst en Riaan De Beer (drilpeloton lid). Ons het vinnig bymekaar gekom vir 'n ontbyt in Centurion, te danke aan Chanelle! "Dit is asof die skoolklok net gelui het": sê Chanelle
Lizette, Hennie, Theresa en Freddie by Maxi's tussen JHB en Pretoria. Empangeni Hoërskool Matrieks Afrikaans 1977
Petro Erasmus en Familie
Mini Reünie in KZN Thea en Sarita, EHS 77
Hier probeer ons nuwe fotos publiseer. Soos ons vandag is en soos wat ons vandag doen. Kliek gerus!
Stuur asb. vir my snappies van die soort! Erekleure. Empangeni Hoërskool Matrieks 1977 Afr. medium
Hier kan ons fotos sien, wat indirek betrekking het op ons reünie poging.
Hennie en Ria ontmoet na 32 jaar in Midrand
Melkplaas ontbyt Irene Melkplaas in Centurion.Junie 2010.Afrikaans matrieks Empangeni Hoërskool 1977. Dankie Andre Dittrich, Chanelle en Freddie vir die fotos. Dit was vir die meeste van ons 'n wonderlike voorreg om vir Rene Dittrich Hillarius te kon sien na byna 33 jaar. Wie dit nie kon bywoon nie, was Sonja, Theresa, Ronelle, Marietjie en ons hoop altyd om nog van die ander ook toekomstiglik teenwoordig te kan he. Ek dink aan Frikkie Meyer en Johan Badenhorst ook beide in Pretoria onder andere.
Hoekom nie? Kom ons publiseer fotos hier van ons kinders. Ek dink dit is ook hulle wat hierdie applikasie as waarde toevoeging sal beskou.
Haai Freddie Ek hoop dit gaan goed met jou. Ons sal graag 'n dvd wil bestel. Ek stuur vir jou 'n paar foto's van Vasti se troudag. Dit was 'n beautiful, windstil dag in Jeffreys op die strand. Groete Eurika
Freddie 50 en Hennie en Jurie sien mekaar ook vir die eerste keer in 32 jaar tydens my verjaarsdag.
21 Desember 2009 en ons her ontmoet Oom Dawie weer na 32 jaar. Wat 'n wonderlike voorreg wat ons toegeval het. Die 1977 matriek maats wat die geleentheid kon bywoon was: Chanelle Kruger (Hoofmeisie), Hennie Van Vuuren, Freddie Snijman,Deborah La Grange, Ina De Beer, Marietjie Le Roux en Ronelle Badenhorst. Groot dank en waardering aan Chanelle en Ina wat die poging van stapel gestuur het.Verseker was dit 'n sukses en groot opgewondenheid. Dankie Ina dat ons die aand/funksie by julle plek kon gehou het. Dankie aan Oom Dawie en sy gade dat julle die aand met ons saam kon deurbring. Baie dankie aan die gades en metgeselle wat ook saam met ons geniet het. Ons het aangenaam gekuier, gebraai en nadat Oom dawie vir ons tafelgebed gedoen het, het ons lekker samesyn geniet en heerlike aandete geniet. Dankie aan die wat die braai werk vir ons gedoen het. Ons het baie fotos en videos geneem waarvan sekeres hier besigtig kan word.
Empangeni Hoërskool waarvan die fotos geneem is in Augustus 2009. So vir die wat die skool van naderby wil sien geniet die paar fotos.
Volkleure verower Empangeni Hoërskool Afr.Medium 1977

Matrieks Empangeni HSkool 1977.

Ronel Badenhorst het gou besluit om weer paar maats bymekaar te kry.

Dit was toe so Jan 2014 by die melkplaas in Irene Centurion.

Teenwoordig:

Johan Badenhorst

Freddie Snijman

Leon Badenhorst

Ronel Badenhorst

Chanelle Kruger

Deborah

Jurie Smit

Irene Crous

 



Terug Terug na bo