JOIN OUR MAILING LIST
Dokumente
   
> EHS 1977 Matrieks


Matrieks Afr EHS 1977.jpg
Matrieks Afr EHS 1977
Bygevoeg: 2009-01-09 12:25:36


Hennie en Freddie Fietstoer.docx
Hennie en Freddie het gedurende hul Empangeni Hoërskool van 1977 matriek jaar, in Junie getoer vanaf Ginginglovo tot in Rampsgate in die Suidkus.
Bygevoeg: 2009-01-25 13:05:20


Die Atoombom deur J Algera 10A1 1977.jpg
Die Atoombom deur J Algera 10A1 1977
Bygevoeg: 2009-01-26 13:24:53


10A1 Klasfoto 1977.jpg
10A1 Klasfoto 1977
Bygevoeg: 2009-02-07 17:50:52


10A1 foto.jpg
Dit is die regte 10A1 foto hierdie.
Bygevoeg: 2009-02-08 14:39:26


10A2 Empangeni HS 1977.JPG
10A2 Empangeni Hoërskool 1977
Bygevoeg: 2009-02-28 21:45:05


Prefekte 1977.JPG
Prefekte 1977
Bygevoeg: 2009-03-05 20:08:50


Afrikaans Medium Matrieks 1977 EHS.JPG
Afrikaans Medium Matrieks 1977 Empangeni Hoandeuml;rskool
Bygevoeg: 2009-03-06 09:51:33


Akkomodasie in Hillcrest omgewing.pdf
Bygevoeg: 2009-07-17 13:11:23


Directions to Chantecler.doc
Bygevoeg: 2009-07-21 09:50:40


Chantecler Map.doc
Bygevoeg: 2009-07-21 09:51:29

> Algemeen


11 Most important features of the kwikwap system.doc
11 Most important features of the kwikwap system
Bygevoeg: 2009-01-06 18:50:20


School Reunions.doc
A Smart Tool for School Reunion Administration
Bygevoeg: 2009-01-12 19:30:47


Google Results 01 Feb 2009.doc
Once again, second place from the top 01 Feb 2009.
Bygevoeg: 2009-02-01 16:57:21


Inbetalingsbesonderhede.doc
Reunie inbetalingsbesonderhde en ander info
Bygevoeg: 2009-06-16 14:46:58


Opvolg Reünie Kostes 09 Julie 2009.docx
Opvolg reunie kostes 09 Julie 2009
Bygevoeg: 2009-07-09 17:46:33


Opvolg Reünie Kostes Fooie.doc

Matrieks Afrikaans 1977 EHS,andnbsp;

Ek het nou op die ingewing van die oomblik besluit om hierdie opvolg nuusbrief aan julle te rig, maar dit is ook belangrik dat ek nie oor reageer nie en ons menslik en met volwassenheid soek na oplossings.andnbsp;

Noem dit dat ek eerder voorkomend wil optree, as wat geen beplanning of beheer toegepas word nie.andnbsp;

Ek wil julle daaraan herinner, soos vervat in my vorige nuusbrief aangaande die reanduuml;nie kostes en bywonings getalle, dat die kostes vir bywoning bepaal is volgens die maats wat aangedui het dat hulle die reanduuml;nie gaan bywoon.andnbsp;

Daar is reeds twee gevalle (vier persone) wat ontrek het (waarvan beide pare wel ingestem het om hulle bydraes wel in te betaal, ongeag andnbsp;hulle afwesigheid en duisende dankies daarvoor en vir die feit dat julle verstaan) en miskien nie bewus is daarvan dat dit 'n negatiewe effek het op die kostes reeds bepaal nie. Ons kan tog nie verwag dat die maats wat bywoon die ander moet subsidieer omdat ander ontrek het nie? Hoe doen mens dit in elkgeval in die proses waarin ons, ons andnbsp;reeds bevind?andnbsp;

Die deposito's reeds betaal is ook nog nie eers verhaal nie, aangesien nog net 'n skamele klompie maats gereageer het op die inbetalingsfooie wat ons dringend benodig.andnbsp;

Ons teikendatum vir die inbetaling van die fooie is 15 Julie 2009.andnbsp;

Sewe en veertig koppe (eintlik 52) behoort by te woon (soos deur maats aangedui) om die poging te laat slaag. So elkeen wat nou ontrek, vergroot ons risiko van mislukking? Om dit te verhoed is ons genoodsaak om jou betaling te ontvang as jy ontrek.andnbsp;

Baie dankie aan die wat reeds inbetalings gedoen het.andnbsp;

Ek bly positief dat ons gaan slaag.andnbsp;

Vriendelike groete

andnbsp;

Freddie
Bygevoeg: 2009-07-09 17:53:07


 

Ou Aankondigings2.docx

Ou aankondigings tov vorige reunie

Bygevoeg: 2017-02-13 14:26:00
Email document
Terug Terug na bo