JOIN OUR MAILING LIST


Hallo Freddie,
 
Ek is so bly dat ek weer kontak met my maats gevind het.  DANKIE !!!!
 
Ietsie skryf oor jouself is nie maklik nie ....... maar nou ja, hier so paar indrukke.
 
Ek woon in Freiburg i. Br Duitsland, en het 'n Beauty Spa www.spazurperle.de en geniet

my werk baie.   Ek het 2 seuns Tomi en Michael  waarvoor ek baie dankbaar is, nog nie getroud nie , en ook nog nie ouma nie.   Ek self woon in 'n klein plekkie Waldkirch, in die Berge en baie mooi.  Ry baie fiets en draf soos die tyd die moontlik maak, wat soms baie skaars is.  Ek is een keer 'n jaar in Suid Afrika, en sal bly wees as ek baie van julle kan ontmoet.  Skryf, Whatap en Mail ek sal dit geniet om van julle te hoor. In liefde Tina

Terug Terug na bo