JOIN OUR MAILING LIST


Re: Freddie

Hi Freddie. Hie is die CV:

Ek het na skool my Verpleeg opleiding kom doen by die destydse H.F.Verwoerd hospitaal en Pretoria Kollege van Verpleging (alles het mos nou ander name). Getroud in 1983 en is gesëen met die 3 wonderlikste kinders. Marinda, Hano en Hendri.Tans werksaam by Universiteit van Pretoria as beroesgesondheid & Veiligheid koordineerder. Behalwe vir al die plooie en 'n kilogram of twee te veel gaan dit baie goed met my.

Ek gaan beslis prbeer om die reunie by te woon.

Jy kan enige inlgting op my profiel gebruik om op die webblad te plaas.

Dit was voorwaar 'n groot verassing om al die bekende gesigte weer te sien. Ek sal graag wil saam kuier.

Groetnis

Sonja

Terug Terug na bo