JOIN OUR MAILING LIST


nou ja so gou n geskiedenis van my

na 1977

1978 gaan swot op bloemfontein BA
1980 aangesluit by Suid Afrikaanse Lugdiens as grondwaardin.
1982 lugwaardin
1982 getround met Robert Gourrege
1990 1st Februarie arriveer my dogter Anick
1994 vind toe ook uit ek is swanger met my tweede kind. SCAREY !!!!
1995 15 Februarie arriveer my seun Henrick
1998 weg by Suid Afrikaanse Lugdiens
leen 140 000 en begin my eie besigheid. Installeer ondergrondse tanks vir die olie maatskappye in die Kwa Zulu Natal.

Woon tans in Hillcrest (Durban)
my dogter is 1ste jaar medies op wits universiteit
en my seun op Hilton College Graad 8.

FLUIT FLUIT MY STORIE IS UIT

Terug Terug na bo