JOIN OUR MAILING LIST


HUWELIKSTATUS:Getroud met Marietjie (Schoeman) afkomstig van Oudtshoorn.
KINDERS: Andreas (IT techician - 23) en Mart-Mari (Finale jaar student USB - 22)
MILITRE DIENS:1978-1979: Diensplig in Middelburg vir 6 weke, Oudtshoorn Infanterieskool vir 12 maande en 10-maande op die Zoeloeland- en Mozambiekgrens. Beklee die rang van Kaptein.

OPSOMMING VAN OPVOEDKUNDIGE KWALIFIKASIES

1977: Matrikuleer aan die Horskool Empangeni
1978 ? 1997: Nasionale Diensplig - Infanterieskool (Oudtshoorn)
1980 - 1983: Universiteit van Port Elizabeth
B.Com. Graad
1985 - 1987: UNISA ? Deeltydse studie
B.Com. Honneurs
1987 - 1994: UNISA ? Deeltydse Studie
MBL - Meestersgraad in Bestuursleierskap

LOOPBAAN TOT OP DATUM

1983 - 1987 (Oktober): Vista Universiteit, Port Elizabeth
Finansile Rekenmeester
1987 - 1993: Pingouin Yarns, Oos Londen.
Finansile /Administratiewe Bestuurder
1994 ? 1995: Finansile Direkteur, Kraaifontein
Wynland 1-Stop (Engen) Kaapstad
1996 ? Huidiglik: Rooiberg Wynmakery, Robertson
Hoof Uitvoerende Beampte

Terug Terug na bo