JOIN OUR MAILING LIST


Na skool het ek in Volkskas Empangeni begin werk. In 1992 het ek by Justisie aangesluit in Pongola, 1996 het ons verhuis na Bethal en is tans nog hier en werk by die Landdroskantoor op Bethal al vir amper 13 jaar.

My ?hobbies? is Staproetes en Scuba duik!

Dis al van my kant af!

Baie groete

Marietjie Bezuidenhoudt

Terug Terug na bo