JOIN OUR MAILING LIST


Dag Freddie,

Dankie vir die e pos.

Wel hier is my storie sover:

Na skool is ek Suid Afrikaanse Lugdiens toe vir twee en n half van die best jare. Ek reken dis waar liefde vir reis vandaan gekom het, want ek het al meeste van die wereld gesien en is nog nie moeg daarvan nie.

Ek het drie pragtige dogters 27, 18 en 16 en woon tans op die kus van Norfolk in Engeland. Die winters is bitter, maar somer en die lang dae maak op vir die swaar sukkel deur die grys winters.

Ek werk tans vir n Deense Maatskappy as Personeel Bestuurder en geniet my werk baie, maar werk lang ure en reis baie vir my werk.

My fotos: die eerste vier is hoe ek nou lyk (eerste drie op vakansie hierdie jaar in the Britse Virgin Eilande en die laaste een n blast from the past - my ou drompoppie foto!

Groete

Coleen (Ollie)

Terug Terug na bo