JOIN OUR MAILING LIST


'78 plaasbestuurder te Okahandja Namibie.'79-'82 swot B Agric en H.O.D. by

die Kovsies.'83-'84 Weermag Kimberley.'85-'88 Biologie pos te Hoerskool

Colesberg.'89-'91 smous polisse te Colesberg(alles uitverkoop)'92-'99 smous

veevoere-Kynoch- eers Klerksdorp en van '96 af in Bloemfontein.2000-2008

smous veevoere vir N-Wes Fosfaat van Vryburg -eers landwyd,Namibia en

Botswana en later net in die Vrystaat.2009 vorentoe - smous ureum aan

veevoer fabrieke.Het ook n skaapboerderykie in Colesberg.Renette is n

radiografis.4 kinders. Lynette 5e jr medies in Bloemfontein.Louwrens 2e jr

B.Sc oppi PUK.Carina matriek en Armand Gr 10. Word so nou en dan gepla met n

niersteentjie en is sonder jig vandat ek Omega 3 sluk. Ek glo rerag ons is

nou in die 2de helfte van ons lewe en geen wedstryd word in die 1ste helfte

gewen nie. Sien uit om almal te sien!!

Terug Terug na bo