JOIN OUR MAILING LIST


IRENE BENTLEY (CROUS)

Het verpleegkunde gestudeer na skool vir 2 jaar in Bloemfontein, kom toe agter my kerel nou my man ,Kokkie
aan Empangeni toe sonder om my opleiding te voltooi.
Trou toe op die ouderdom van 21, en is nog steeds met Kokkie getroud 28 jaar later.
Ons dogter Nicoke amper 22 swot op Stellenbosh
Ek is tans by 'n ouditeurs firma in Empangeni Hills Howard & Associates (Pty) Ltd.

Terug Terug na bo