JOIN OUR MAILING LIST


SPORT EMPANGENI HOëRSKOOL

1. Speel 3 jaar eerste span rugby
2. Speel eerste krieketspan
3. 1996 Durban en Distrikte rugby
4. 1996 Natal Skole Atletiek na SA's
5. 1996 Sportseun Empangeni Hoërskool
6. 1977 Natal Skole Rugby Cravenweek
7. 1977 Durban en Distrikte Atletiek
8. 1977 Atletiekspan Kaptein
9. 1977 Druk 56 x driee vir eerste span

NA 1977

1. Herhaal Matriek in Nylstroom
2. kwalifiseer as onderwyser goudstadse onderwys kollege in Johannesburg
3. Begin 2 jaar diensplig 1SAI Bloemfontein
4. 16 maande Letaba Kommando
5. Onderwyser Hoërskool Merensky
6. Onderwyser Laerskool Ellisras
7. Departementshoof L/S Vaalwater - 2 jaar
8. Waarnemende Hoof L/S Vaalwater - 2 jaar
9. Bedank onderwys en begin boer in Pietersburg
10.Baie ernstige motorongeluk in Februarie 2007
11. Kan nie verder boer nie.
12. Het my eie besigheid in Pietersburg.

HUISGESIN

1. 1983 trou met Lynette Schaaf.
2. Ons het drie seuns, MP, HP en Arno
3. MP swot in Pretoria
4. HP swot bionetika op die PUK
5. Arno is nou in Graad 8 Pietersburg Hoërskool
6. Lynette is onderwyseres Gr1 Pietersburg Oos L/S

HOëRSKOOL NYLSTROOM

1. 1978 Verre Noord Atletiek SA
2. 1978 Verre Noord Skole Rugby Cravenweek.

GOUDSTADSE ONDERWYS KOLLEGE

1.1979 SA Kolleges en Universiteite Atletiekspan-London, Parys, Wes Duitsland, besoek Oos Duitsland, Italie en Holland
2. 1979 Transvaal 0/20 rugby
3. 1980 Transvaal Rooibokke (0/25)
4. 1980 Transvaal Kolleges Rugby Senior
5. 1981 Speel Verre Noord Sport Pienaar
6. 1983 Transvaal o/25
7. 1983 Transvaal Kolleges Rugby Senior

WEERMAG 2 JAAR 1SAI BLOEMFONTEIN BASIES EN JL'S

1. 1984 Vrystaat Weermag-SA Weermagweek-Oudshoorn
2. 1984 Verre Noord Sport Pienaar Rugby
3. 1985 Verre Noord Sport Pienaar Rugby
4. 1985 Verre Noord Weermag
5. 1986 Knie besering- Vaarwel sport

OPLEIDING

1. THOD 4 Jaar GOK
2. VDO Jeugweerbaarheid 2 Jaar

Terug Terug na bo