JOIN OUR MAILING LIST


Freddie
Hiermee my cv:

32 Jaar in ‘n neutedop:

-1978: Lugmaggimnasium Pretoria
-Volg Instrukteurskursus
-Speel o/20 Noord Transvaal Rugby

RANDSE AFRIKAANSE UNIVERSITEIT
-Swot Regte
-Speel vir RAU 1e span
-1980-1984: Speel vir Transvaal Rugby
-Skeur knieligamente wat einde van my provinsiale rugbyloopbaan
beteken
-Hou aan klubrugby speel

PERSOONLIK:
-1981:Ontmoet my vrou, Eurika op RAU waar sy ook regte swot
tydens ‘n sangfees
-1984: Trou
-12 Jaar gelede het ek die regspraktyk gelos en my eie maatskappy
gestig
-Ek is baie geseën met 3 pragtige kinders:
-Vasti (23) is ‘n aktrise- sy is tans te sien in Egoli
-Tiaan (20) is ‘n baie sportiewe jong man en hy werk by my
-Xander (11) is my nalatige lam wat my jonk hou, want hy speel vir sy skool se eerstespan agsteman (sy pa se kind!) en ek is hulle afrigter. -Ek is ook die Voortrekkers se Kommandoleier

Ek is deesdae meer van ‘n Oos-Kapenaar as ‘n Nataller, want ons het ‘n huis in Jeffreysbaai, alhoewel ek nog steeds skree vir die beste span:SHARKS!!!

Ek sien baie uit om julle weer almal te sien.

Terug Terug na bo