JOIN OUR MAILING LIST


 Hai  Freddie 

Baie dankie voor jou e-mail  en vir die foto. Ek moet beken dat ek die name van mij klasmaats nie meer almal weet nie . Maar Ek is die meissie wat achter

Theresa Viljoen sit  .  Dis echt geweldig om van julle te hoor.

 

Ek koester die herinneringe wat Ek aan Empangeni High het. Ek moet jou beken dat ek 'n traantjie weggepink het toe Ek julle site gevind het. Dis vreemd om sake  te vind wat met mij verlede in 'n ander land te make het .

 

Ek hoop dat nog klasmaats mij gaan contact

 

Ek stuur jou so spoedig montlik foto's van mij gesin

 

Baie groete Astrid

 

Ek het gesien dat julle \'n reunie gehou het van die matrieks van 1977 Mij naam staat in die rijtjie van mense van wat jullie nie weet wat van hulle geword het nie. Ek het na ek terug gegaan het naar Holland die opleiding gevolg tot verpleegkundige en van 1978 werk ek in die verpleeging . Ek is getrouwd met mij jeugd liefde , het drie dochters gekrij. Ook het mij man en ek al 7 kleinkinders . Ek kijk nog elke dag terug na die 4 jaar dat ek saam met mij ouers en boetie en sus in S.A gewoon het . Ek mis die land erg maar sien geen kans om terug te kom da . Mij Afrikaans is nie meer so goed as dat ek da gewoon het nie maar Ek glo julle sal mij dit vergewe Ek groet julle hartelik en hoop dat Ek ooit ietsie via die mail van julle sal verneem met baie groete Astrid Kros van de Wetering Mijn adres is A.Kros van de Wetering Mient 427 2564 LB Den Haag Nederland e-mail: k.kros@casema.nl

Terug Terug na bo