JOIN OUR MAILING LIST

Skakel my vir selfoon web tuistes.



Klas1A. Die uniekheid van hierdie foto (dit is omtrent 'n kiekie) wat Sandra Botes aangestuur het, is dat heelwat van daardie leerlinge saam met haar matriek in 1977 in Empangeni Hoërskool geskryf en geslaag het. Jurie Smit, Jaco Mostert, Ina de Beer, Lyz van Coller


Dit is Pierre Jansen en Mielieboer Van Zyl, 1977 Empangeni Hoërskool . Hierdie een klassifiseer ook as 'n "kiekie" en nie 'n foto nie...heheheheh..


Die Jaarblad voorblad Empangeni Hoërskool 1977. Ek kon nie glo toe ek die jaarblad weer vind na 32 jaar nie. Hierdie boek het ek bewaar 32 jaar lank en hopelik sal ek dit verder en langer bewaar. Dit is nou iets wat bedoel was om te stoor, want dit sou vandag handig te pas kom, soos wat julle kan opmerk. Geniet dit! Freddie


Is hierdie pragtige dametjie miskien Rene Hillarius?


Is dit ook Rene Hillarius?


Kan iemand my vertel wat hier aangaan? Wat op aarde het ek hier gedoen of wat wou ek bewys?? Heeeehehehehe... ek kan dit nie onthou nie? Freddie. Griffith replied (23 Jan 2009): The statue you are standing next to ,was one of our projects ,I think we had mr. Joubert help us with it ,we changed that whole area into an only prefects and matrics place of entertainment.S.. it brings back memories.Mr Harrison and Joubert organised the sleepers for us. Hey remember the time when we took the guys up to the prefects room ,that was where the guys after prep used to get canned .And remember the pineapple beer bursting in the cupboard����woooo groot moeilikheid.


Hierdie is wragtie waar ook omtrent 'n kiekie! Ek kan nie onthou waar en wanneer nie. Ek kan ook nie onthou of dit die skool se ingang is in die agtergrond nie? Freddie Snijman

Hi Julle,
Ronel ek het dadelik geweet dit is jou e-pos addres. Nie gedink jy gebruik dit nog nie. Ek het gedink dit is "gone with the wind", soos die "ger"

Sandra, net soos ek jou kan onthou. Vat nie nee of stilbly vir n antwoord nie. Ek is bly om te kan agterkom jy is nog net so vol lewenslus soos op skool.
Ek het altyd gewonder wat het van Magdel geword. Ek het haar gereeld gesien by die sentrum en toe skielik sien ek haar nie meer nie. Sy het naby my gebly. Dit is baie sad.

Ek het met n gesukkel geregistreer op facebook, maar nou sukkel ek om weer in te gaan. Ek sal die naweek weer kyk. Ek moet dit van my cell doen.

Ek sal my gesiggie vir julle stuur en n kort storie. Moet ek dit vir jou stuur Sandra of vir Freddie. Ek sal dit stuur per e-pos of per cell.

Verder is ek baie opgewonde oor die re-unie en om weer van almal kennis te neem. Dit is eintlik n ongelooflike gevoel om dit te ervaar. Ek dink vir ons koshuisbrakkies is dit soveel meer, want ons het so naby ons koshuis maats geleef.

Ronel as jy vir my Breggie se cell nr gee sal ek van haar n fototjie gaan neem en haar storie aanstuur. Maar jy moet haar dan ook net inlig dat ek haar sal skakel.

Lekke dag vi julle

Lovies
Phyllis


Freddie since you started this whole reunion thing ,I have at last made contact with ronelle badenhorst again .It was fantastic ,we have not stopped chatting .We met again about two weeks ago,and have chatted every day since.it is ironical as I have been trying to track her down for the last 30 years and now it has happened.

Written by Griffith Francis (23 Jan 2009)

Hey Fred.

I remember when we did drill competitions, we were not allowed to crease our clothing ,so we had the tromp poppies helping us get dressed. Remember the elastics between our legs to keep the shirts tight and straight for the inspections.

Geskryf deur Griffith Francis (26 Jan 2009)


Skakel my en of aktiveer julle eie webtuiste vir julle reünie, of kliek hier!



Ina De Beer. Te pragtig! Matriekafskeid 1977 Empangeni Hoërskool


Weer Ina De Beer. Dankie Christina vir die kiekies! Groot waardering. En Christina het my laat weet die kleiner "kiekie" regs bo, die dametjie op die strand is Corlia. Dankie Christina.


Johan Badenhorst en Chanelle Van Tonder matriekafskeid 1977 EHS. Dankie Christina vir die kiekie!


Dr Chris en Marié Heese EHS 1977 by ons matriekafskeid.


Ons ((Hennie (Boef) en Freddie) )was op 'n Fietstoer vanaf Ginginglovo tot in Rampsgate (Suidkuis) in Junie 1977. Hierdie kaart is hoe ons beplan het om deur Durban te ry...


Hennie (Boef) en Freddie met hul fietstoer in 1977 tussen Ginginglovo en Rampsgate (Suidkus) lees meer in Nuusbriewe...


Uit die Jaarblad 1977 geskryf deur J Algera. As jy die jaarblad artikel wil vergroot, laai dit af van uit die "dokumente en brosjure "skakel en dan kan jy die jpeg formaat vergroot en dit sal leesbaar wees.

1. Hennie Van Vuuren en Gerhard Van Der Berg ontmoet na 32 jaar per telefoon. 25 Jan 2009.
2. Hennie van Vuuren en Freddie Snijman ontmoet na 27 jaar 22 Des 2008.
3. Chanelle, Johan Badenhorst en Freddie Snijman kom bymekaar na 32 jaar op 20 Jan 2009, na 32 jaar.
4.Chanelle en Freddie ontmoet op 16 Jan 2009 na 32 jaar.
5. Mini Reünie Chanelle,Ina,Hennie en Ronelle. 31 Jan 2009

Hier volg die aankodigings, wat normaal weg op die webwerf tuis bladsy verskyn vanaf 06 Jan 2009 tot en met 29 Jan 2009:

Hierdie selfoon vriendelike webwerf is opgedateer 29 Jan 2009
GROOT NUUS! ONS WEB TUISTE VERSKYN ALREEDS IN DIE SESDE PLEK VAN BO IN DIE GOOGLE SOEK ENGIN, ONS IS OPPAD BOONTOE! (11 Jan 2009)

1. Ons soek na alle Afrikaans Medium Empangeni Hoërskool Matriek Leerlinge van 1977!
2. BEGIN asseblief deur vir ons nuusbrieflys in te skryf! (14 het dit reeds gedoen tot op 11 Jan 2009)
3. Stuur aan ons epos met kort cv van 1977 tot hede.
4. Stuur fotos asseblief asook 'n profiel foto.
5. Laat weet ons in watter matriek register klas was jy ingedeel, sodat ons kan groepeer.
6. Stuur ook aan ons jou geboortedatum.
7. Jou skype, en of msn adres sal handig te pas kom.>
8. Ek het my 1977 jaarboek uitgekrap! Sien "Jaarblad Fotos 1977"
9. Sien klasmaats se verjaarsdae by die "kalender" skakel.
10. Rekord PC besoeke op een dag = 125 en 12 selfone (11 Jan 2009) en nog is dit die einde niet!
11. Webtuiste besoek is besig om in totaal die 1000 merk vinnig te nader.
12. Vandag alleen, het 65 selfone ons webtuiste besoek. Iemand kyk na ons! 13 Jan 2009.
13. Iets het gebeur vandag: 25 Klasmaats is geregistreer! Dankie! (14 Jan 2009)
14.168 x Rekenaars het ons webtuiste besoek net vandag alleen (14 Jan 2009)
15.44x Selfone het ons webtuiste besoek.(14 Jan 2009)
16. Ons totale besoeke 1220 van 06 Jan 2009 tot 14 Jan 2009 ! Dit is fenominaal!
17. En ons is TWEEDE van bo op die Google soek engin, as jy "Empangeni Hoërskool" intik en soek! Beste nuus ooit! (Dit was op 14 Jan 2009 en die posisie mag verander van tyd tot tyd)
18. Ons webtuiste word die meeste besoek in die "Klasmaats" skakel, dan nuusbriewe en dan fotogallery.Dus besorg jou info aan my.Dankie! (15 Jan 2009)
19. Is jy tevrede dat ek jou FB foto intussen hier gebruik het, indien nie verwittig my dienooreenkomstig asseblief!
20. Ons elektroniese geselskamer (FORUM) begin bars uit sy nate uit! Neem deel asseblief, sommer van jou selfoon af! Dis nou groot pret, en lekker stories kom daar uit! (18 Jan 2009)
21.19 Jan 2009, ons registrasie poging het momentum, maar nie ons reünie datum stemme nie!
22. 19 Jan 2009 en welkom aan Dr.Chris Heese en Mnr. Marcus Kruger.
23. 19 Jan 2009 en Brand Meintjies loop los hande voor as "stoutste seun"
24. 19 Jan 2009 en die "mooiste meisie" stemme is maar stil en versigtig.... hmmmm
25. 20 Jan 2009 en sien foto van hoofseun en hoofmeisie na 32 jaar (Foto Gallery)
26. 22 Jan 2009 en ons handhaaf 100 plus rekenaar besoeke per dag en ongeveer 50 selfoon besoeke per dag!
27.22 Jan 2009 en 'n pragtige foto van Dr. Chris Heese; sien galery en onderwysers 1977 skakel.
28. 24 Jan 2009 en daar is aksie! Dis al hoe meer webwerf besoeke en registrasies. Stem nou net ook, dan is die Kaap Hollands!
29. Dis beter, een of twee stemme is in. Nog drie registrasie is gedoen. Great. Ons webtuiste besoeke skiet die hoogte in.Groot opgewondenheid !! Nog jaarblad fotos gelaai.
30. Ons bereik die 1000 merk met selfone toegang, wat op ons webtuiste beland. Dit in minder as 'n maand! 28 Jan 2009
31. Dankie Johan Badenhorst (Hoofseun) vir jou stem! 29 Jan 2009.
32. Sien bydrae ingestuur deur Mnr. Marcus Kruger in die "Leerkragte 77" skakel. 29 Jan 2009

30 Jan 2009 tot 07 Feb 2009

1. Dankie Johan Badenhorst (Hoofseun) vir jou stem! 29 Jan 2009.
2. Sien bydrae ingestuur deur Mnr. Marcus Kruger in die "Leerkragte 77" skakel. 29 Jan 2009
3. Freddie pluk lat vir sy gat 29 Jan 2009: //e.kwikweb.co.za/ehs77/w-leerkragte-en-personeel-1977-.php
4. SIEN VIDEOS (Melk Storie) VAN RUFUS! 30 Jan 2009
5. 'n Mini Reünie fotos galore en videos volg! DANKIE Chanelle vir jou bydrae!! 31 Jan 2009
6. Ons doen dit weer! Tweede van bo op die Google soek engin! 01 Feb 2009
7. Meer VIDEOS! 01 Feb 2009.
8. Kry ek die idee dat die "kletskamer" begin posvat? 01 Feb 2009.
9. Kliek op skakel om meer te leer hoe om met jou selfoon toegang tot hierdie webtuiste te kry: //e.kwikweb.co.za/ehs77/wfaqdisplay.php?q=q7
10. Hi, welkom Theresa. Ek wou net dink dat niemand meer registreer nie! 02 Feb 2009.
11. Moet nie vergeet om te loer wie verjaar nie....sien kalender skakel. 03 Feb 2009.
12.Hou aan, die klasmaats profiele begin inkom, dankie.03 Feb 2009.
13. Welkom Leon Badenhost! 04 Feb 2009.
14. Dankie vir julle stemme Paddatjie en Theuns. 04 Feb 2009.
15. Aitsa! Die stemme vir die "mooiste meisie" kry momentum? interessant! 04 feb 2009.
16. Heyyyy!! Mielie en Deborah het ook so pas gestem. Great.04 Feb 2009.
17. VIDEOS! Elma Foord, Freddie en Chanelle bymekaar (Nog foto's in galery). 04 Feb 2009.
18.Vandag (06 Feb 2009, is hierdie webtuiste van ons EEN maand oud, en slaan die 6000 besoeke merk!!!!!!
19. Welkom Jeanette Algra.06 Feb 2009.
20.Sandra Botes in 'n kiekie! Video van Martie Buys! 07 Feb 2009.

Van 08 Feb 2009 tot 23 Feb 2009

1. Video van Martie, nog fotos , eposse reggemaak, kletskamer gons! 07 Feb 2009.
2. Anel het 'n punt beet ... ek groepeer nie van St.10 fotos af nie, hughh??? Eish, g'n wonder ek sukkel so nie! 07 Feb 2009.
3. Ons kletskamer is die grootste, en aktiefste kletskamer in die KWIKWAP Maatskappy. Ek is 'n lisensie houer van Kwikwap. Geniet die kletskamer. 08 Feb 2009.
4. Welkom Elsabe Jovner Swart en Jurie. 09 Feb 2009.
5. Uitslae van stem pogings in die kletskamer te sien!
6. Nuwe skakel in die hoof spyskaart: Dames om te stem asseblief! 09 Feb 2009.
7. Voorspoed aan Ronelle met die been en x - Strale komende Vrydag.11 Feb 2009.
8. Die registrasies gaan nou so bietjie stadig? Elsabe is op haar plekkie, en haar dogter ook. 12 Feb 2009.
9. Het ons al vir Jeannette Algra welkom geheet?12 Feb 2009.
10. Nog 'n "kiekie" album bygevoeg. Stuur gerus vir my julle "kiekies".13 Feb 2009.
11.Christina besorg sommer klompie kiekies aan my, sien galery. Dankie Christinatjie. 13 Feb 2009
12. Welkom Andre Botes. En daar is nog maats opgespoor laat weet Sandra my!. 15 Feb 2009.
13. Dankie MP vir jou pragtige CV- Uitstekend gedoen, uitstekend! 17 Feb 2009.
14. Ons is reeds verby die vorige maand se merk tov selfone toegang! 17 Feb 2009.
15. Sien nuwe funksie onder klasmaats waar jy die info kan aanstuur per epos na iemand anders.17 Feb 2009.
16. http://www.empangeni.co.za/ .Ons webtuiste ook hier geadverteer.
17.Hehehhhee... is daar genoeg 1977 dames maats vir die nuwe stem poging? 18 Feb 2009.
18. Nuusbrief om te lees in die "nuusbrief" skakel. 18 Feb 2009.
19. Ek wou dit lanka vir onsl doen! Nuwe webwerf adres: http://www.ehs77.mobi . 19 Feb 2009.
20. Oehhh.. Die stemme op die mooiste ou? Interessant sê ek julle!! 20 Feb 2009.
21. Video van MP. 20 Feb 2009.
22. Iets vir die kinders in die kletskamer! 21 Feb 2009.
23. Ina se verjaarsdag. Baie geluk Ina De Beer!.22 Feb 2009.
24.Die kinders se album kry mooi aandag! Ek het haelgewere vir die Pa's wat soek.Hehhehehe..en die kinders klets ook saam! 22 Feb 2009

Van 24 Feb 2009 tot 05 Maart 2009

1. Nog "kiekies" gepubliseer van Mielieboer Van Zyl. 23 Feb 2009.
2. Klasmaats is opgedateer en die 2009 en kinders foto album. 26 Feb 2009.
3. Oehhh... julle wil nie weet nie?? Die stemmery tov die mooiste ou raak al hoe interessanter! 27 Feb 2009.
4. Gaan ons 10 000 besoeke merk haal teen more? Ek hoop so!! 27 Feb 2009.
5. NUWE FUNKSIE! Jy kan nou kommentaar lewer op die foto's in die foto albums. 27 Feb 2009.
6. Nuwe "kiekies" en jaarbladfoto's gepubliseer, gaan kyk! 27 Feb 2009.
7. Op 27 Feb 2009 land 174 selfone op ons webwerf!. Dit is 'n rekord vir een dag, en rekord rekenaar besoeke ook: 452 vir die dag!
8. 01 MAART 2009 EN DAAR LAND 10 000 BESOEKE OP ONS WEBTUISTE IN MINDER AS 60 DAE!
8. Digby 700 selfone land op ons webtuiste net vandag alleen.05 Maart 2009

Van 06 Maart 2009 tot 31 Maart 2009.

Digby 800 selfone land op ons webtuiste net vandag alleen.05 Maart 2009
Baie interessant! Ons begin besoeke kry op ons tuis bladsy "Meer oor ons". 07 Maart 2009.
Klasmaats skakel met fotos opgedateer.09 Maart 2009.
Lyk my ons vaar beter met ons kinders se foto versameling as ons eie?.10 Maart 2009
Breggie tot die redding. Sien kiekies en 2009 fotos. 10 Maart 2009.
Help dop hou aan die verjaarsdae asb. Marietjie s'n is oppad! Sien kalender.
Foto van Mev.Judith van Tonder gepubliseer by "leerkragte skakel".11 Maart 2009.
VESTIG ASB.JULLE AANDAG OP DIE REüNIE DATUM in (22/03/2009) die kletskamer!
Natalie se foto in haar eie plekkie. 23 Maart 2009.
Die reünie datum is 7-8 Augustus 2009! Sien asb. nuusbrief.24 Maart 2009.
Die kinder album opgedateer met seuns van Natalie.26 Maart 2009.
Natalie, Martie en Adri se plekkies op die webtuiste mooi opgedateer.26 Maart 2009.
Lys van selfoon nommers vir julle in die "lede teken in" skakel.26 maart 2009.
20 000 besoeke!! 26 Maart 2009.
Mooi bydraes van Leon Badenhorst en Christina Stapelberg. Sien foto albums! 28 Maart 2009.
Trompoppie kiekies bygevoeg.Dankie Thea.Help ons met identifikasie.31 Maart 2009.

Van 01 April 2009 tot


Renè en Zelda deel van die trompoppies groep van Empangeni Hoërskool (ehs) van 1977.


Tamboernooientjies Empangeni Hoërskool 1977. Elma in die middel, Tina Blignaut en dan Thea Joubert? Te pragtig! Gaan maak koffie Freddie.


Coleen Conn, " a blast from the past" soos Coleen dit noem. Ek kan nie verstaan waarom ek in matriek nie meer en beter kon kyk na die pragtige dametjies nie? Ek weet nie wat was verkeerd met my nie. Ai tog! Freaking mooi! Pragtig! (Freddie)



Sandra Botes uiteindelik op 'n kiekie. Hier is sy heel agter in die middel.


Empangeni Hoërskool std 7A4 van 1974, Mnr Ferreira. Daar is van ons Matriek leerlinge van ehs1977 in hierdie foto. Interesant om te sien hoe ons groot word?


Empangeni Hoërskool klas Std8B, seunsklas met Juf Van Graan in 1975, voorafgaande matrieks van ehs1977.


Hennie en Freddie in ehs1977 as Vriende
Klavier Snitte




Freddie Snijman en Phyllis in matriek Empangeni Hoërskool Afrikaans 1977.


Freddie Snijman, Phyllis, Rene en ( ? ) in matriek 1977 Empangeni Hoërskool Afikaans Medium. Dit was gedurende Okt 1977 tot naby eind eksamen.


Anton Prigge matriek 1977 Empangeni Hoërskool tydens matriekafskeid.


Matriekafskeid Ria Redelinghuys Afr. 1977 Empangeni Hoërskool


EHS koshuis ontgroening. Casper Els maklik herkenbaar heel voor met die bal wat hy vashou. ek dink dis Jap agter regs. Frikkie Meyer ook agter as ek dit nie verkeerd het nie.
Terug Terug na bo